WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

HEUNING - Topics
Create Your Own App Store

* HEUNING > Topics


Subject: HARTLIK WELKOM
Replies: 58 Views: 5318
1-> 7->>

oubaas 17.08.08 - 05:34am
C8CAHwSQ17GENP6Z2377.gif Hartlik welkom hier. Stel uself as*eblief bekend. Voel vry om u eie onderwerpe by te voeg. Mag God almal ryklik seen wat hier kom. pray.GIF
***** English version at http://HEUNING-HONEY.wapgroups.com Kom loer gerus ook in by Oppie Koffie http://oppie-koffie.co.uk *

endtimes 19.08.08 - 05:42am
Dankie Oubaas, ek is Coeleen, 44, van Gauteng Wes Rand, ek is lief vir Koning Jesus en geniet dit om Sy werke te doen, ek is meestal in die groepe waar ek leringe pos en deel met almal. hello3.GIF *

oubaas 19.08.08 - 05:55am
Baie dankie Coeleen, jy is baie welkom hier. Dit is voorwaar 'n plesier om ander kinders van Hom te ken en om saam met hulle Sy Woord te verkondig.

Terloops, ek is Gawie, 54, Pretoria. *

engelier 20.08.08 - 06:03am
goeie more Oubaas. Ek is Elize van Witbank en 50jr oud. Danki vi n fantastiese Heuning. *

oubaas 20.08.08 - 06:17am
Goeie more Elize. Baie dankie. Jy is welkom hier. Ek sit daagliks nog onderwerpe by. *

oubaas 27.08.08 - 06:18am
Mense ek is so halfpad met die projek. I am also busy with the English version http://heuning-honey.wapgroups.com *

kdaisy 2.09.08 - 03:49pm
Hallo julle! Oor 3mnde is ek 36 en bly net buite Kaapstad. Ek het vir Jesus amper 4jr gelede ontmoet en ek is SO BLY!! Ek is so BLY!! Ek is SO bly!! flowers.GIF *

oubaas 3.09.08 - 04:21am
hello2.GIF Welkom hier kdaisy. Sjoe, Jesus het my beslis beskerm di afgelope naweek. Errs het ek 'n armed robbery vrygespring en Sondag was ek amper in 'n ongeluk. Sal daaroor post by my testimonies by OUBAAS groep. Prys die Here. *

oubaas 7.09.08 - 07:21am
Tot op datum het ek 162 onderwerpe gepos. Die groep sal gereeld opdateer word soos die nuwe topics vrygestel word. Mag God almal seen wat die groep besoek. *

oubaas 7.10.08 - 06:17am
Baie welkom aan al die nuwe lede. Voel vry om jul eie onderwerpe te pos! *

jewely31 24.12.08 - 11:46pm
hi4.GIF MERRY CHRISTMAS TO ALL. GOD BLESS EACH ONE HERE... elf.GIF *

oubaas 25.12.08 - 02:15pm
Thank you so much sis and the same to you! santa2.GIF *

jewely31 10.01.09 - 01:33pm
Hoe is dit met u huny? Happy weekend each 1 here. GOTT IST GUTT... giveheart.GIF *

oubaas 10.01.09 - 04:04pm
Dir is goed net die huny lol Thanx my sis. U so welcome.
Thanx 4 ur welcome visits to all my sites! *

oubaas 20.01.09 - 07:28pm
C8CAHwSQ17GENP6Z2377.gif Aan al die nuwe lede/To all new members. *

luvjesus 23.01.09 - 04:32pm
Dankie vir die welcm *

oubaas 23.01.09 - 04:42pm
Dit is 'n groot plesier *

cheeckyb 9.04.09 - 09:56am
wave.GIF Hi almal! My naam is Doreen en ek is 34 jr oud. Het n wonderlike man en seun van 6 jr wat die Heer my gegee het. Ek bly in Tsumeb, Namibia. *

oubaas 9.04.09 - 10:37am
Baie welkom Doreen. Mag God jou ryklik seen. *

oubaas 22.04.09 - 02:08pm
Sjoe ons het intusen baie nuwe lede by gekry.

Hartlik welkom aan die volgende nuwe lede:
rozely
cheeckyb
mamafox2
truck20
bjeans
judaism
bruinkop
nitenurs
kwaiouma
dan1371
operagir
waittiki
strydomg
watawala
yanati
1katjie *

oubaas 23.04.09 - 02:33pm
Welkom aan katstert. Geniet wat jy lees. *

oubaas 21.05.09 - 10:23am
Ek wil graag hartlik welkom se aan:

starluv
atmwow
duifie3
anton36
lidie44
katstert

Mense as julle iets het om by te voeg moet dan nie skroom nie asseblief. *

angile 25.06.09 - 05:55am
En welkom aan my oubaas. Belowe ek sal soet wees *

oubaas 25.06.09 - 04:49pm
Ja ja welkom aan jou ook. lol.GIF *

oubaas 12.07.09 - 07:31am
Hoop dit gaan goed met almal. Laat hoor asb. van julle mense. *

wjd 19.07.09 - 03:02pm
Hallo almal! ek's Gerald en ek's hie om va d heuning te ko proe... *

oubaas 19.07.09 - 03:29pm
Baie welkom my vriend. Ja die heuning is lekker soet hier. *

oubaas 19.07.09 - 03:35pm
Ek sien jy is reeds by my OUBAAS groep ook. Ek sal jou uitnooi na my engelse heuning-honey groep ook. *

wjd 19.07.09 - 09:36pm
dit sal nice wees dankie. *

oubaas 20.07.09 - 05:50am
Dit is 'n plesier. Geseende week vir jou. *

endtimes 20.07.09 - 11:34am
Halo wjd, en welkom welcome.GIF *

wjd 20.07.09 - 12:10pm
dankie dat julle my so tuis hier laat voel. maag die seen van ons Koning oor julle almal vloei! *

oubaas 20.07.09 - 01:02pm
Hi endtimes gaand dit nog goed?

Dit is 'n plesier my vriend. Het jy my uitnodiging ontvang na die ander groep? *

endtimes 20.07.09 - 01:56pm
Halo oubaas, ja, dankie, enige dag bo die grond is n goeie dag pmpl.GIF *

oubaas 20.07.09 - 05:01pm
Mooi man! hehe.GIF *

oubaas 23.07.09 - 09:13pm
Hartlik welkom aan die volgende nuwe lede:

dreamang
wjd
catseyes
shylo2
angile
*

oubaas 29.09.09 - 01:24pm
Baie welkom ook aan die volgende nuwe lede:

cobez
sheizter
stiiz

Mense neem asb. gerus deel aan die aktiwiteite.

Mag die Here almal Ryklik seen! *

endtimes 14.10.09 - 05:52am
welcome.GIF *

oubaas 14.10.09 - 06:40am
Bly om weer van jou te hoor endtimes. *

endtimes 14.10.09 - 07:54pm
Ja, haha! Ek mis julle almal te veel flowers.GIF *

oubaas 14.10.09 - 08:00pm
Mooi man. Mag jy 'n geseende aand he. *

endtimes 19.10.09 - 05:17am
smile.GIF dankie oubaas. Mag hierdie week vol seen wees vir almal idol.GIF *

oubaas 19.10.09 - 07:31am
hello3.GIF Baie dankie selfde vir jou. *

endtimes 19.10.09 - 08:21am
Dankie flowers.GIF *

oubaas 19.10.09 - 08:24am
Plesier mens. Ek kan nie meer wag vir ons nuwe site wat my aangebied is nie hurray.GIF *

bruinkop 23.10.09 - 04:18pm
is petro en bly in vereeniging Danki dat jy altyd weer ons site begin *

oubaas 23.10.09 - 06:24pm
Ag dis 'n groot plesier Petro. *

bruinkop 26.10.09 - 07:01am
Ek kan ni meer wag jy seker opgewonde lol *

oubaas 26.10.09 - 08:29pm
Baie dankie dat jy opgedaag het. Oppie Koffie gaan rock! In 2 dae reeds 30 nuwe lede gekry! hurray.GIF rocker.GIF *

oubaas 9.12.09 - 03:14pm
Baie welkom aan die volgende nuwe lede:

alchemn
mrbailey
shanz.23
cobez
sheizter
stiiz

moet asb. nie vergeet om ook 'n draai te maak by Oppie Koffie nie. http://oppie-koffie.co.uk *

oubaas 25.12.09 - 05:48pm
DvR22IacP8mG6n761X7I.jpg *

1-> 7->>


* Reply
* HEUNING Forum


Search:
topics replies


* HEUNING

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store