WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

HEUNING - Topics
Create Your Own App Store

* HEUNING > Topics


Subject: DIE HUWELIK
Replies: 9 Views: 1643

oubaas 7.09.08 - 04:18am
DIE HUWELIK

Die Goddelike instelling wat God beplan het tussen een man en een vrou. Lewenslank - wonderlik! Ek sou kon lees uit baie verskillende gedeeltes rondom die huwelik, maar het besluit om te lees uit Hooglied.

Die huwelik, 'n instelling van God, wat Hy so mooi bedoel het....

Lees die dagstuk: http://www.heuning.co.za/rippel%20die%20huwelik.htm *

suang 28.01.11 - 11:33pm
n Huwelik wat op di rots van Jesus gebou is sal staande bly, al kom di storms, winde van alle kante staande sal dit bly. *

oubaas 29.01.11 - 04:03am
Ek stem al die pad saam. n Bekende aantreklike persoon is op my vriendelys op facebook. Sy het die vraag gevra of n verhouding / huwelik tussen n kind van God en nie-gelowige kan uitwerk. n Hele paar van ons het haar op die gevare van so verhouding gewys. Dis moeilike situasies. *

suang 29.01.11 - 05:40am
Dit hang af van di persoon homself my sussie het n man getrou wat apostolies was. Wel hy het vas geglo hy sal hom nooit bekeer ni. Di saterdag nooi ek hom en sy famili om ons kerk te besoek hy weier om te kom, weet u daai sondag wag ons geduldig vir hom hy my sussie was nog ni getroud ni. Ek s vir haar voor di diens klaar is sal hy opdaag daardi sondag kom hy en sy ma tot inkeer. *

oubaas 29.01.11 - 05:57am
Persoonlik het ek geen probleem as mense met geloofsverskille trou nie, solank hul mekaar se oortuiging respekteer, maar aan die anderkant, is dit lekker as jy alleen in n kerk sit en jou maat in n ander kerk? *

suang 29.01.11 - 08:21pm
No thats why t word of God say you shud not be unequally yoke. An yet it doesnt matter which church you belong to its mostly women you found in t church an thats sad. *

oubaas 30.01.11 - 03:11am
Very true and most of them wears wedding rings. *

suang 30.01.11 - 07:47am
Goeie mre ag ons bid sonder ophou dis h jammerte en hartseer as jy besef hoe min mans uit staan vi die evangelie? Dit is di laaste dae en God se woord kom tot vervullin. Gesende dag vi u en familie *

oubaas 30.01.11 - 01:26pm
Hi daar. Weet jy nou dat jy so praat dis nogal opvallend hoeveel vrouens deesdae Bybelskool bywoon en die mans raak al hoe minder. Ek sien op my site ook dis meestal die vrouens wat aktief is. Baie dankie. Geseende dag verder vir jou ook. *

suang 17.02.11 - 11:25am
Danki gesende dag almal. *


* Reply
* HEUNING Forum


Search:
topics replies


* HEUNING

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store